South African broadcasting corporation , broadcasting for total citizen empowerment - SABC
| Make this my Homepage

 

7de Laan July 2017 Teasers  |  Monday 5 June 2017 10:00

Episode 4082- Tx Maandag 3 Julie
Chris se gewete pla hom. Vince sukkel om die Meintjies gesin te vergewe. Gaan Alexa uitvind wat Amorey en Willem wegsteek?
Chris’s conscience is getting the better of him. Vince struggles to forgive the Meintjies family. Will Alexa find out about Amorey and Willem’s secret?

Episode 4083-TX Dinsdag 4 Julie
Mariaan gaan nie hierdie keer  toelaat dat Chris die pad byster raak nie. Jacob is bekommerd oor Lesedi se planne om wraak te neem.  
Mariaan won’t allow Chris to fall into his old habits again. Jacob is concerned about Lesedi’s plans to get revenge.

Episode 4084- Tx Woensdag 5 Julie
Charmaine is in haar element met Khanyi wat terug is in Hillside. Vanessa het genoeg gehad van Vince se onbeskofte houding.
Charmaine is in her element with Khanyi back in Hillside. Vanessa has had enough of Vince’s rude behaviour.

Episode 4085- Tx Donderdag 6 Julie.
Aggie is vasbeslote om die werk van haar drome los te slaan. Suna is glad nie gevlei deur Willem se opmerkings nie.
Aggie is determined to get her dream job. Suna does not find Willem’s comments amusing.

Episode 4086- Tx Vrydag 7 Julie
Die jongklomp is opgewonde oor die naweek se wegbreek. Diederik deel sy goeie nuus met Aggie.
Everyone is excited about their weekend breakaway. Diederik shares his exciting news with Aggie.

Episode 4087-TX Maandag 10 Julie
Charmaine is bekommerd oor Khanyi se gesonheid. Chris maak oop teenoor Mariaan en vertel vir haar die waarheid.
Charmaine is worried about Khanyi’s health. Chris decides to be honest and tell Mariaan the truth.

Episode 4088- Tx Dinsdag 11 Julie
Justin maak ‘n skielike besluit wat sy hele lewe gaan verander. Lesedi is verlig as haar plan uitwerk soos sy gehoop het.
Justin makes a sudden decision that will change his life forever. Lesedi is relieved when her plan works out perfectly.

Episode 4089- Tx Woensdag 12 Julie
Rickus en Willem stamp koppe. Aggie bring slegte nuus vir Charmaine.
Rickus and Willem don’t see eye to eye. Aggie has bad news for Charmaine.

Episode 4090- Tx Donderdag 13 Julie
Andrè is geskok as hy by Connie hoor wat met Alexa gebeur het. Xander probeer uitvis waarheen Justin verdwyn het.
Andrè is shocked when Connie tells him what had happened to Alexa. Xander tries to figure out where Justin disappeared to.

Episode 4091- Tx Vrydag 14 Julie
Hilda ondersteun wat deur ‘n moeilike tyd gaan.  Suna plaas Rickus en Willem in ‘n moelike posisie.
Hilda supports Mariaan who is going through a difficult time. Suna puts Rickus and Willem in a difficult position.

Episode 4092-Tx Maandag 17 Julie
Charmaine weet nie hoe om die hartseer nuus aan Khanyi te breek nie. Gaan Xander en Vince ooit weer in vrede kan saam leef?
Charmaine is hesitant to share the shocking news with Khanyi. Will Xander be able to rekindle his relationship with his brother?

Episode 4093- x Dinsdag 18 Julie
Amorey het ‘n skuldige gewete. Vince kan nie glo as hy sy held in Hillside raak loop nie. Hoe lank kan Lesedi hierdie geheim hou?
Amorey has a guilty conscience. Vince can’t believe his luck when he bumps into his hero in Hillside. How long can Lesedi keep this secret under wraps?

Episode 4094- Tx Woensdag 19 Julie
Hilda is reg om weer die laken op te hang. Mariaan sit al die stukke van die legkaart bymekaar en besef dat Chris onskuldig is.
Hilda is ready to throw the towel in on her marriage. Mariaan puts the pieces of the puzzle together and realize that Chris is innocent.

Episode4095-Tx Donderdag 20 Julie
Hoe gaan Willem se vriende en familie voel oor sy nuwe liefdesbelangstelling? Suna is reg om te vertel wat regtig gebeur het op hulle naweek weg.
How will Willem’s friends and family react to his new love interest? Suna is ready to tell what really happened at their weekend away.
Episode 4096- Tx Vrydag 21 Julie
Is Jacob al reg om te vergeet en vergewe van sy hartseer verlede? Oubaas is raadop, hoe gaan hy sy huwelik red?
Is Jacob ready to forgive and forget about his past? Oubaas is disheartened, how will he fix his marriage?

Episode 4097- Tx Maandag 24 Julie
Diederik is opgewonde om weer by Bruynwaves aan te sluit. Vanessa dink terug aan haar goeie herinneringe met Karmen.
Diederik is excited to get back to Bruynwaves. Vanessa reminisces about all her happy memories with Karmen.

Episode 4098- Tx Dinsdag 25 Julie
Rickus rafel uit, gaan Alexa hom kan oortuig om hulp te kry? Vince maak uiteindelik oop oor sy verlede met Bonita.
Rickus is losing his mind; can Alexa convince him to get help? Vince finally opens up about his history with Bonita.

Episode 4099- Tx Woensdag 26 Julie
Het Aggie die man gevind met wie sy die res van haar lewe gaan deel? Lesedi wonder hoe haar lewe sou uitdraai as sy ander besluite gemaak het.
Has Aggie found the person she’s been looking for to share her life with? Lesedi wonders how different her life would have been, had she made different choices.

Episode 4100-Tx Donderdag 27 Julie
Mariaan en Alexa wil die meisie ontmoet wat Willem so gelukkig maak. Vanessa en Diederik het ‘n krisis met hulle Vrouedag funksie.
Mariaan and Alexa are curious to meet Willem’s new love interest. Vanessa and Diederik have a crisis with their women’s day function.

Episode 4101- Tx Vrydag 28 Julie
Andrè is op sy senuwees vir vanaand se familie-ete saam met die Welmans. Amorey het ‘n groot besluit om te maak, een wat haar hele lewe kan verander.
Andrè is nervous to join the Welman family for dinner. Amorey has a life changing decision to make.

Episode 4102- Tx Maandag 31 Julie
Marko is nie gelukkig met die veranderinge wat Matrone in Stasie ses aangebring het nie. Het Diederik iemand spesiaal in die oog?
Marko is not happy with the changes Matrone made at Stasie ses. Does Diederik have a secret crush on someone special?


 

SABC on youtube

 
SABC ©