FREELANCE WRITERS AT THE AFRIKAANS TV-NEWS DESK

Die SABC se Afrikaanse TV-Nuus het poste beskikbaar vir vryskut-bulletinskrywers.

Die suksesvolle kandidate sal verantwoordelik wees vir die skryf, lees en tegniese versorging van berigte in die daaglikse Afrikaanse bulletin.

Attachments